University of Stellenbosch Vacancies 2023 – Metadata Librarian

Website Stellenbosch University

Job Description:

Handhaaf standaarde ten opsigte van kopiekatalogisering, gesagsbeheer en die skep van gesagsrekords, invoer van data, linked data en databasisinstandhouding;

Job Responsibilities:

  • Instandhouding van biblioteekkatalogi en bydrae tot internasionale katalogi en databasisse;
  • Uitvoering van ander pligte and projekte soos toegewys.
  • Maintaining standards with regard to copy cataloguing, authority creation and control, data input, linked data and database maintenance.
  • Classifying material using a variety of classification schemas.
  • Maintaining library catalogues and contributing to international catalogues and databases.
  • Performing original cataloguing conforming to the latest international standards.

Job Requirements:

  • Akkuraatheid en aandag aan detail.
  • Gesonde oordeel en probleemoplossingsvaardighede.
  • Uitstekende rekenaarvaardigheid in n Windows omgewing en ander kantoortoepassings.
  • Die vermoë om inligting te analiseer, interpreteer en organiseer.
  • Uitstekende kennis van die volgende katalogiseerstandaarde en -hulpmiddele: Dewey desimale klassifikasie, MARC21, RDA, LC Saakhoofde en
  • Goeie tydsbestuur en aanpasbaarheid.
  • Minstens twee jaar katalogiseerervaring.
  • ‘n Graad in Biblioteek- en Inligtingwetenskap of soortgelyke kwalifikasie.
  • Goeie interpersoonlike- en spanwerkvaardighede, asook die vermoë om onafhanklik te werk.

Job Details:

Company: Stellenbosch University

Vacancy Type: Full Time

Job Location: Stellenbosch, Western Cape, SA

Application Deadline: N/A

Apply Here


 Report Job